

π₯Goeie more aan alml...π₯ Vriendlike boodskapie net sodat al..
Added 2021-06-02 09:40:43 +0000 UTCπ₯Goeie more aan alml...π₯ Vriendlike boodskapie net sodat alml bewus is. Ek sien al julle mesges ek het net nog nie oop gemaak en bgn reply nie... π Ek glo die ergste van al my kakies is nou verby.... π€πΎLewe hou my net besig op die oomblik ek begin weer onder... πΈ So dis alles trug kry en dit vat baie werk en dit vat al my aandag en tyd... π battle bietjie hier en daar... maar ek sal binekort op datum wees... πͺπ½ Ek post nog nou en dan net om te wys ek lewe en eks nog hier vir julle... π€ Ek wil net kom se DANKIE vir elkeen van julle... ππ½ Julle sal nie verstaan hoe baie julle my eintlik help nie... Ek praat nie net van geld gewys nie... (Emotional) was die laaste ruk vir my net teveel... daar was dae wat ek gevoel het die wereld sluk my in... my selfbeeld, en wardes, my siening oor myself en die lewe het n harde knock gekry. π₯Ί Daar is soveel goedjies buite net die opstaan en weer begin warmee ek besig is... π€ Maar die boodskapies wat ek soms kry of die comments... Dis julle wat n verskil maak in my... π€ So vir elkeen wat hier lees... Dankie vir jou... ππ½ π₯TELWEL..... EKS NOGSTEETS HARDEGAT... EN GESELS NIE TEENSOU DIT GAAN OOR WERK NIE... ππ€